PDA

View Full Version : n' Land wat nie naar kinders kijk nie is doomed



Lulletje Rozewater
02-02-2011, 07:37 AM
For Loki

G’n vloer, g’n toilet vir drie kinders onder vyf

201

Jou selfoon (http://m.24.com/afr/default.aspx?cat=Beeld&sh=Hoofstories)
Jou Facebook-profiel (http://www.facebook.com/apps/application.php?id=7966386927)



Elana Carstens

Hulle woon in ’n houthut in ’n huis se agterplaas. Dit het nie ’n vloer nie.

Daar is ook nie ’n toilet nie, net ’n emmer. Die meisie het merke aan haar lyf.

Dié drie kinders is jonger as vyf jaar en op hulself aangewese.

Hulle is erg verwaarloos en vermoedelik gemolesteer.

Die Christelike Maatskaplike Raad (CMR) Derdepoort, Pretoria, het dié kinders verlede jaar uit hul haglike omstandighede verwyder en aanvanklik saam in ’n plek van veiligheid geplaas.

Dit is die Beeld-Kinderfonds se doelwit om minderbevoorregte kinders in nood, soos dié drie, te help.

Dié doelwit word bereik danksy die hulp van skenkings en bydraes soos die R120 000 wat met die VDT-gholfdag ingesamel is.
Die fonds erken vandag dié reuse-bydrae met dank.

As jy ’n bydrae wil lewer, stuur gerus jou skenking na Posbus 9726, Edleen 1625, of betaal jou bydrae regstreeks in die Beeld-Kinderfonds se bankrekening in by Absa, rekeningnommer 28 40 15 73 29 (takkode 632005).

Faks dan die bewys van die deposito na 086 550 3498 om ’n belastingsertifikaat te ontvang.

Vir navrae oor die fonds kan www.beeldkinderfonds.co.za besoek word. Me. Adrie van Staden kan ook by 0 011 976 2273 gekontak word.

Die volgende bydraes word met dank erken:

VDT-gholfdag Pretoria R120 000,00
Anoniem, Vanderbijlpark R200,00
Anoniem R100,00
AE Pretorius, Louis Trichardt R60,00
Protea Hydraulics & Engineering R3 000,00
Dr. Willem en mev. Snow Cruywagen, Pretoria R500,00
Van der Merwe P.R., Fairland R250,00
VGK Promosa R30 000,00
NG kerk Birchleigh R5 880,05
NG kerk Nylstroom-OosR 6 745,00
Hervormde kerk Sundra R1 266,15
NG kerk Benoni R669,05
NG kerk Meyerton R3 319,50
Hervormde kerk Roedtan R1 584,00
Hervormde kerk Onverwacht R4 442,70
NG kerk Deo Gloria R1 040,80
NG kerk Vereeniging R1 951,20
NG kerk Lyttelton R12 501,15
Totaal: R193 509,60
Reeds erken:R 2 384 454,17
Groottotaal:R 2 577 964,77



Qnd qgqin the privqte sector hqs to help while basterd Yume steals his waz round the world.
If there one asshole in Aouth Africa it is this prick add Juluis Malema,who with his F in woodwork is only capable making houtkoppe






http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Gn-vloer-gn-toilet-vir-drie-kinders-onder-vyf-20110201