PDA

View Full Version : Snow in the Karoo!

Kazimiera
07-18-2012, 06:23 PM
This was taken over the weekend in the Karoo.

Main Road
http://i1162.photobucket.com/albums/q526/katzentatzen79/Snow14720120131000x750.jpg

Frozen cactus!
http://i1162.photobucket.com/albums/q526/katzentatzen79/Snow14720120321000x750.jpg

The dogs didn't have a clue what this white stuff was.
http://i1162.photobucket.com/albums/q526/katzentatzen79/Snow1472012034500x375.jpg

http://i1162.photobucket.com/albums/q526/katzentatzen79/Snow14720120361000x750.jpg

http://i1162.photobucket.com/albums/q526/katzentatzen79/Snow14720120401000x750.jpg

RoyBatty
07-18-2012, 06:25 PM
Ja daar was ook sneeu op die pieke in die Paarl

Kazimiera
07-18-2012, 06:28 PM
Dis te mooi. Laaste week het 'n paar vlokkies ook hier geval. Ek was toevalling buite en dit was baie ligte sneeu. Dit het natuurlike gesmelt toe dit geland het. :(

Mortimer
07-18-2012, 06:32 PM
wonderful pictures, Kazimiera

RoyBatty
07-18-2012, 06:39 PM
Dis te mooi. Laaste week het 'n paar vlokkies ook hier geval. Ek was toevalling buite en dit was baie ligte sneeu. Dit het natuurlike gesmelt toe dit geland het. :(

Ahhh! Interessant, ek het dit natuurlik gemis, seker omdat ek binnekant was en nie aandag gegee het aan wat buite aangaan nie.

My pa het gese dat so n paar jaar gelede (moontlik in die 90's?) het daar in die Tuine omgewing ook sulke sneeuvlokkies geval wat onmiddelik gesmelt het. Dis maar n koue en nat winter hierdie jaar :p

Daardie Boerboel lyk heel gelukkig met homself in die sneeu, hehehe :D

Xenomorph
07-18-2012, 06:59 PM
Snow in Africa in the summer; now that's pretty crazy.

Kazimiera
07-18-2012, 07:05 PM

Jy het nie baie gemis nie. Ek het gewonder hoekom dit so stadig reën en toe na buite geloop. Die vlokkies was baie, baie klein. Dit het gesmelt voordat die grasperk wit kon word. Maar ek kan sê dat dit die eerste keer was dat ek sneeu op ons dorp beleef het.

RoyBatty
07-18-2012, 07:05 PM
Snow in Africa in the summer; now that's pretty crazy.

Maybe you weren't paying attention in class or else this is just another sad indictment of the US edukational sistem.

It's winter in the Southern Hemisphere....... :rolleyes2:

Kazimiera
07-18-2012, 07:10 PM
Snow in Africa in the summer; now that's pretty crazy.

It's winter. :confused:

Kazimiera
07-18-2012, 07:24 PM
My goeiste genade...

Ek het werklik nie gedink dat mense so dig kan wees nie. Skokkend. :eek:

Minesweeper
07-18-2012, 07:32 PM
Snow occurs in Mediterranean Europe too, so you have to do better than that if you want to impres us. :p

RoyBatty
07-18-2012, 07:47 PM
My goeiste genade...

Ek het werklik nie gedink dat mense so dig kan wees nie. Skokkend. :eek:

Hehe, welkom in die VS, hulle is super dig, glo my :D

Toe ek daar op skool was het hulle my aanhoudend gevra van watter land in SA ek vandaan kom LOL!!!!!!!!! :p

Kazimiera
07-18-2012, 08:00 PM

Jy kan nie ernstig wees nie!?

Toe ek in Skotland was op vakansie het hulle my uit 'n pub gesit, sommer met geweld, omdat ek gesê het ek kom van Suid Afrika. Eers toe ek met my gat in die sneeu beland het hulle gesê dit is omdat ek 'n rassis is. Ek het nie geweet wat om my aangaan nie. Ek ken nie die mense nie, dis my eerste dag daar. Ek wou net 'n bietjie geselskap hê toe iemand my vra of ek van Australië is. Ek sê toe nee (groot fout!). Die volgende ding gryp my twee ouens and gooi my letterlik uit die plek uit. Kom ons sê maar net dit was 'n vakansie wat ek nooit weer wil beleef nie.

Toe maak ek nog 'n groot fout en dra 'n Duitse army-jas met die Duitse vlag op die arm. Vir my is die ding warm en nog niemand het my daarmee snaaks aangekyk hier. Ha! Nou word ek nie net uitgesit omdat ek van Suid Afrika is, maar ook sommer oor die vlag ook.

Wat 'n klomp idiote! 'n Mens neem tog aan dat hulle wat andere lande en kulture beleef ietwat meer ingelig sou wees.

Dacul
07-18-2012, 08:00 PM
Well is nice now in Southern Hemisphere,is winter...
In Romania is a pretty warm summer now.
But I guess is snowing quite rare in Karoo because the climate if very dry during winters,right?

Kazimiera
07-18-2012, 08:09 PM
Well is nice now in Southern Hemisphere,is winter...
In Romania is a pretty warm summer now.
But I guess is snowing quite rare in Karoo because the climate if very dry during winters,right?

The Karoo is a semi-desert and can be terribly cold in winter. Snowfalls like these are not the norm, althouth it seems to be heading off in that direction.

This is how it looks without the snow

http://t2.gstatic.com/images?q=tbn:ANd9GcS6nsPYwPx-myOSTQUEXnqgjp3NxCo9g3_h_KIUXx8XQr0xbPim-A

Dacul
07-18-2012, 08:17 PM

Well for snow you need temperatures below 0 degrees Celsisus and precipitations.
I guess temperatures under 0 degrees Celsius are usual in Karoo during winter,bur precipitations are not.

RoyBatty
07-18-2012, 08:19 PM
Jy kan nie ernstig wees nie!?

Toe ek in Skotland was op vakansie het hulle my uit 'n pub gesit, sommer met geweld, omdat ek gesê het ek kom van Suid Afrika. Eers toe ek met my gat in die sneeu beland het hulle gesê dit is omdat ek 'n rassis is. Ek het nie geweet wat om my aangaan nie. Ek ken nie die mense nie, dis my eerste dag daar. Ek wou net 'n bietjie geselskap hê toe iemand my vra of ek van Australië is. Ek sê toe nee (groot fout!). Die volgende ding gryp my twee ouens and gooi my letterlik uit die plek uit. Kom ons sê maar net dit was 'n vakansie wat ek nooit weer wil beleef nie.

Ai :(

Ek's jammer om te hoor jy moes so n simpel situasie daar beleef het met hierdie idiote. Die bliksems daar is in elk geval moer toe skynheilig aangesien daar geen groter rassiste as hulle is wanneer dit by Engeland kom nie. Die Engelse sou jou nooit so behandel het nie. :(

Mense in die VK is oor die algemeen positief en vriendelik jeens SA's, selfs die Nigerieers, Jamaikane ens het geen probleem met ons nie. Tipies dat die moeilikheid natuurlik van n klomp "holier-than-thou" wit tipes kom :mad:

Toe maak ek nog 'n groot fout en dra 'n Duitse army-jas met die Duitse vlag op die arm. Vir my is die ding warm en nog niemand het my daarmee snaaks aangekyk hier. Ha! Nou word ek nie net uitgesit omdat ek van Suid Afrika is, maar ook sommer oor die vlag ook.

Haha ja... hulle is nogal algemeen in SA, ek het die ander dag n kleurling in Waterstones gesien wat een gedra het. :D

Ek het self een gehad (thanks Sgt Peppers lol)

Wat 'n klomp idiote! 'n Mens neem tog aan dat hulle wat andere lande en kulture beleef ietwat meer ingelig sou wees.

Natuurlik. Ek het nie vreeslik tyd vir die bliksems nie. Daar is natuurlik heelwat goeies onder hulle maar hul skynheilige houding met betrekking tot die VK en Engeland veral maak my moeg. Hulle kry basies alles op n skinkbord (danksy ons belastings) en verwag die aarde en se ons die heeltyd sleg.

Om eerlik te wees is ek (en vele andere hier) moeg van hulle en wens eintlik dat ons ontslae van hulle kan wees.

The Lawspeaker
07-28-2012, 12:05 PM
My goeiste genade...

Ek het werklik nie gedink dat mense so dig kan wees nie. Skokkend. :eek:

Ik moet toegeven dat ik niet wist dat er in ZA ook wel eens sneeuw ligt.

Osprey
07-28-2012, 12:31 PM
Did that dog lose his tail by fishing in a frozen pond?

Hurrem sultana
07-28-2012, 12:49 PM
Maybe you weren't paying attention in class or else this is just another sad indictment of the US edukational sistem.

It's winter in the Southern Hemisphere....... :rolleyes2:

I did not know that either :D

Osprey
07-28-2012, 12:53 PM
I did not know that either :D

What i didn't know was that South Africa's latitude was equivalent to producing snow :eek:
I thought maybe it was akin to what North Africa was to Northern Hemisphere or maybe Northern India.
And that sun was harsh enough to produce coal black niggers :)

Kazimiera
07-28-2012, 09:57 PM
There is even a ski-resort in the Drakensberg mountains!

http://www.ectourism.co.za/files/products/large/D190607162843.JPG

http://www.capetravelinformation.com/wp-content/uploads/2012/05/tiffindell.jpg

http://estata.co.za/objectimages/15727/0-07022008-205143.gif

The Lawspeaker
07-28-2012, 09:58 PM
Wat de fok doe ik hier nog in dit kikkerlandje ? :D
Ik ga mijn koffers pakken !

Kazimiera
07-28-2012, 10:01 PM
Wat de f.k doe ik hier nog in dit kikkerlandje ? :D

Net jy sal dit weet! :p

Kom trek na ons! Ek het nou 10 minute gelede terug gekom van Franschhoek. Ek het aan jou gedink toe ons by al die Franse wynplase verby gery het. La Motte, La Provence... Ek het ook 'n glasie rooiwyn geniet, vir jou. Ek drink nie gewoonlike wyn nie, maar ek het gedink ek sal dit vir jou doen want ons her gister nog daaroor gepraat. :)

The Lawspeaker
07-28-2012, 10:02 PM

Ik moet toch echt een keer naar die uithoek toe. Als ik het goed heb vliegt de KLM in een keer door naar Kaapstad en vanaf daar is het een makkie.

Kazimiera
07-28-2012, 10:03 PM
Ik moet toch echt een keer naar die uithoek toe. Als ik het goed heb vliegt de KLM in een keer door naar Kaapstad en vanaf daar is het een makkie.

KLM en vele ander ook.

The Lawspeaker
07-28-2012, 10:07 PM
KLM en vele ander ook.

Maar ik heb meer aan de KLM want vliegt namelijk vanaf Schiphol. Voor SAA moet ik eerst naar Frankfurt en daar heb ik geen zin in. :thumb001:

RoyBatty
07-28-2012, 10:07 PM
Kom trek na ons! Ek het nou 10 minute gelede terug gekom van Franschhoek. Ek het aan jou gedink toe ons by al die Franse wynplase verby gery het. La Motte, La Provence... Ek het ook 'n glasie rooiwyn geniet, vir jou. Ek drink nie gewoonlike wyn nie, maar ek het gedink ek sal dit vir jou doen want ons her gister nog daaroor gepraat. :)

Bly Vito Palazzollo aka "Kolbashenko" of watookal hy homself deesdae noem nog daar?

Kazimiera
07-28-2012, 10:09 PM
Bly Vito Palazzollo aka "Kolbashenko" of watookal hy homself deesdae noem nog daar?

Geen idee nie.

Kazimiera
07-28-2012, 10:15 PM
Maar ik heb meer aan de KLM want vliegt namelijk vanaf Schiphol. Voor SAA moet ik eerst naar Frankfurt en daar heb ik geen zin in. :thumb001:

British Airways? Lufthansa? Virgin?

The Lawspeaker
07-28-2012, 10:16 PM
British Airways? Lufthansa? Virgin?

Niet vanaf Schiphol. Dan moet ik naar Londen of naar Frankfurt. Nou zie ik het: met Lufthansa naar Kaapstad is mogelijk. Als ik met British Airways zou gaan moet ik naar Jo-burg en daar heb ik even geen zin an :D.

Kazimiera
07-28-2012, 10:18 PM
Niet vanaf Schiphol. Dan moet ik naar Londen of naar Frankfurt.

Of jy kan swem? Ek sal hier op jou wag met 'n koppie koffie en 'n warm handdoek. :p

The Lawspeaker
07-28-2012, 10:20 PM
Of jy kan swem? Ek sal hier op jou wag met 'n koppie koffie en 'n warm handdoek. :p

Mij te ver. Ik ben nogal lui aangelegd. :thumb001::D

Kazimiera
07-28-2012, 10:25 PM

:lol00002: