Results 1 to 6 of 6

Thread: Taalafstand van Nederlandse dialekte

  1. #1
    Novichok
    Join Date
    Sep 2008
    Last Online
    @
    Location
    British Isles
    Meta-Ethnicity
    Germanic
    Ethnicity
    Boer
    Ancestry
    Dutch, German, French Huguenot, British
    Country
    Great Britain
    Region
    Essex
    Y-DNA
    E-V13
    mtDNA
    H1b
    Taxonomy
    Norid
    Politics
    Godly
    Hero
    Jesus, the King of Kings
    Religion
    Christian
    Gender
    Posts
    60,965
    Blog Entries
    82
    Thumbs Up
    Received: 44,945
    Given: 45,034

    0 Not allowed!

    Default Taalafstand van Nederlandse dialekte

    Taalafstand van Nederlandse dialekte

    1 Standaardnederlands 1
    2 Haarlem 0.9986
    3 Bodegraven 0.99773
    4 Barendrecht 0.99756
    5 Heerhugowaard 0.99722
    6 Enkhuizen 0.99704
    7 Houten 0.9962
    8 Sprundel 0.99542
    9 Hulst 0.99478
    10 Valkenswaard 0.99431
    11 Zoersel 0.99363
    12 Arnemuiden 0.99355
    13 Zetten 0.99299
    14 Oostakker 0.99288
    15 Barneveld 0.99284
    16 Ingooigem 0.99276
    17 Westerhoven 0.9926
    18 Geffen 0.99254
    19 Damme 0.99243
    20 Bolsward 0.99228
    21 Markelo 0.99184
    22 Aalten 0.9917
    23 Afrikaans 0.99162
    24 Geeraardsbergen 0.99123
    25 Tubbergen 0.99106
    26 Hindeloopen 0.99068
    27 Genemuiden 0.99062
    28 Grouw 0.99001
    29 Holwerd 0.98958
    30 Beilen 0.98942
    31 Schaffen 0.98942
    32 Oldeberkoop 0.9885
    33 Bree 0.9869
    34 Muizen 0.98608
    35 Stadskanaal 0.98571
    36 Warfum 0.98478
    37 Alveringem 0.98411
    38 Venray 0.98348
    39 Maastricht 0.97951
    40 Tienen 0.97722
    41 Kerkrade 0.97319



    Afrikaans het al so ver afgewyk van Nederlands dat daar sprake was van 'n nuwe taal. Dit was die gedagtegoed van die voorstaanders van 'n Afrikaanse kultuurtaal. Wanneer 'n mens bloot in Vlaandere 'n bietjie rondluister (laat staan nog 'n studie doen van die dialekte), kom 'n mens wel gou agter dat die Afrikaanse omgangstaal digterby Standaardnederlands staan as talle Vlaamse dialekte, bloot op grond van verstaanbaarheid. Die afstand tussen taalvariëteite kan egter bereken word en by die FFM metode word van fonologiese kenmerke gebruik gemaak. Volgens die metode word in onderstaande tabel bepaal hoe digby 40 Nederlandse dialekte (inklusief Standaardafrikaans) aan Nederlands staan. Afrikaans is 23 ste, en is dus digterby Nederlands as 18 ander dialekte.

    Wat nou opval is dat die uitslag van die studie ook min of meer klop met geografiese afstand, met die Randstad as vertrekpunt (die taalsentrum). Die studie word des te interessanter met Standaardafrikaans daarby, wat geografies ver weg sit.

    Bron

  2. #2
    Member Stormraaf's Avatar
    Join Date
    Nov 2008
    Last Online
    03-28-2012 @ 03:59 PM
    Meta-Ethnicity
    Germanic
    Ethnicity
    Afrikaner
    Country
    South Africa
    Politics
    Ethnonationalist
    Religion
    Heathenry
    Gender
    Posts
    122
    Thumbs Up
    Received: 1
    Given: 0

    0 Not allowed!

    Default

    Ek het die gewoonte om soms Nederlandse woorde tussendeur my Afrikaans te gebruik wanneer ek aan 'n Nederlander skryf as ek weet die Afrikaanse woorde mag dubbelsinnig vir hul klink of hul verwar. As Afrikaans wel as 'n Nederlandse dialek gesien kan word, beteken dit dis dalk nie taalkundig verkeerd om so te maak nie.

    Ek twyfel egter - ek kan Nederlands lees, maar ek sukkel om 'n Nederlandse gesprek te volg, terwyl twee Nederlanders van watter dialek ookal sekerlik nooit sal sukkel om mekaar te verstaan nie?

  3. #3
    Member Stossy's Avatar
    Join Date
    Jan 2009
    Last Online
    02-06-2010 @ 05:18 PM
    Country
    Netherlands
    Gender
    Posts
    321
    Thumbs Up
    Received: 0
    Given: 0

    0 Not allowed!

    Default

    Hehe, mijn taaltje staat op plaatsje 39 .

  4. #4
    Novichok
    Join Date
    Sep 2008
    Last Online
    @
    Location
    British Isles
    Meta-Ethnicity
    Germanic
    Ethnicity
    Boer
    Ancestry
    Dutch, German, French Huguenot, British
    Country
    Great Britain
    Region
    Essex
    Y-DNA
    E-V13
    mtDNA
    H1b
    Taxonomy
    Norid
    Politics
    Godly
    Hero
    Jesus, the King of Kings
    Religion
    Christian
    Gender
    Posts
    60,965
    Blog Entries
    82
    Thumbs Up
    Received: 44,945
    Given: 45,034

    0 Not allowed!

    Default

    Quote Originally Posted by Stormraaf View Post
    Ek twyfel egter - ek kan Nederlands lees, maar ek sukkel om 'n Nederlandse gesprek te volg, terwyl twee Nederlanders van watter dialek ookal sekerlik nooit sal sukkel om mekaar te verstaan nie?
    Dieselfde hier. Ek kan Nederlands lees met 100% begrip, maar moet fyn luister in 'n gesprek om alles uit te maak. In elk geval, ek dink al wat nodig is om vloeiend te word in spraak, is oefening en praktyk. En dit sal nie lank neem nie. (dubbel ontkenning, vreemd vir Nederlanders )

    Een van my doelstellings vir die volgende paar jaar is om vloeiend Nederlands te kan praat.

  5. #5
    Member Stossy's Avatar
    Join Date
    Jan 2009
    Last Online
    02-06-2010 @ 05:18 PM
    Country
    Netherlands
    Gender
    Posts
    321
    Thumbs Up
    Received: 0
    Given: 0

    0 Not allowed!

    Default

    Quote Originally Posted by Loki View Post
    Dieselfde hier. Ek kan Nederlands lees met 100% begrip, maar moet fyn luister in 'n gesprek om alles uit te maak. In elk geval, ek dink al wat nodig is om vloeiend te word in spraak, is oefening en praktyk. En dit sal nie lank neem nie. (dubbel ontkenning, vreemd vir Nederlanders )

    Een van my doelstellings vir die volgende paar jaar is om vloeiend Nederlands te kan praat.
    Komt bij bekend voor van een reclame op tv.

    'Fons die ken een maand lang nie zingen nie'

    'Fons die ken een maand lang nie gamen nie'


    [youtube]http://www.youtube.com/watch?v=Y7ccWfmWMZc[/youtube]

    [youtube]http://www.youtube.com/watch?v=cqac2Wc8cmg[/youtube]

  6. #6
    O frabjous day! callooh callay!! Heimmacht's Avatar
    Join Date
    Jan 2009
    Last Online
    08-11-2022 @ 12:21 PM
    Location
    Netherlands
    Meta-Ethnicity
    Germanic
    Ethnicity
    Dutch
    Ancestry
    The Netherlands , Austria, Hungary, Czech republic, Russia.
    Country
    Netherlands
    Taxonomy
    Sub-Nordid
    Religion
    Catholic
    Gender
    Posts
    820
    Thumbs Up
    Received: 24
    Given: 12

    0 Not allowed!

    Default

    Quote Originally Posted by Stossy View Post
    Hehe, mijn taaltje staat op plaatsje 39 .
    Ja verrek, en de mijne is weer es nergens te bekennen eej....

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •